Die diamantsmous Louis Liebenberg beweer die veiligheidshoof by sy myn, Hein Jooste, het “R50 miljoen se goud en diamante” ...
'As ons goed wil eindig in die kampioenskap, móét ons goeie uitslae in Suid-Afrika behaal. Dis so eenvoudig soos dit.' ...
Louis Koen, hoofafrigter van die Springbok-vrouespan, het nege veranderinge aan sy beginspan aangebring en 11 algeheel vir Woensdag se Afrikabeker-stryd teen Kenia in die Stade Makis in Antananarivo, ...
’n Vrou van Winnie Mandela-dorp wat haar perde erg verwaarloos het, is vandeesweek in die landdroshof hier met R3 000 beboet of tot drie maande tronkstraf gevonnis, wat in geheel vir drie jaar opgesko ...
’n Australiese vrou wat onder meer daarvan beskuldig word dat sy haar skoonouers met sampioene vergiftig het, het Dinsdag skuld op ’n rits aanklagte teen haar ontken.
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.