Vier leerlinge aan die Eqinisweni Secondary School in Ivory Park, Midrand, het binne tien hul eie lewe geneem.
“ ’n Reuseverlies vir die Afrikaanse boekewêreld.” Dit is hoe vriende gereageer het op die skoknuus dat die skrywer en ...
West Ham United se afrigter, David Moyes, sal die klub aan die einde van die seisoen verlaat, het die Engelse ...
Reddingswerkers het Maandagaand nog in George gespook om 53 bouwerkers uit die puin te red van ’n gebou wat die middag ...
Die brutale dubbelmoord op ’n gesiene Vrystaatse boer en sy vrou die afgelope naweek het boere in die omgewing woedend en ...
Die ANC, Fikile Mbalula, sekretaris-generaal van die party, en Thapelo Masilela, ANC-amptenaar, het onwettig opgetree toe ...
Dit is vandag 70 jaar sedert Roger Bannister die eerste myl in onder vier minute gehardloop het. Willem Jordaan het gaan kyk ...
Die Stormers roem hulle op hul skrumwerk en daarom is Joseph Dweba ’n uiters waardevolle speler. “Joseph is waarskynlik een ...
Paul Prinsloo (62) het reeds die geleentheid gehad om ná die beweerde moord op sy vrou, Magdaleen Prinsloo (58), en ...
Die een oomblik het almal nog gewerk en toe sy weer kyk, het dit vir haar gelyk of die voorste gedeelte van die gebou in duie ...
Bongani Bongo, gewese minister van staatsveiligheid, moet herverhoor word op aanklagte van korrupsie nadat die saak teen hom ...
’n Man van Claremont in Kaapstad het Maandag in die hooggeregshof in Kaapstad getuig dat hy na Dubai verhuis het ná ...