Reddingswerkers het teen Dinsdagaand al meer as 30 uur gespook om bouwerkers uit die puin te haal van die woonstelgebou wat ...
Zizi Kodwa, minister van sport, kuns en kultuur, oorweeg dit om stappe teen die DA te doen oor die “afstootlike en onpatriotiese” TV-advertensie waarin die Suid-Afrikaanse vlag verbrand word.
Jonas Vingegaard is weer terug op sy fiets nadat hy verlede maand ernstige beserings in ’n valslag opgedoen het en die Deen ...
Die fakkel met die Olimpiese vlam sal Woensdag in die Franse hawe van Marseille aankom met ’n skare van tot 150 000 mense wat ...
Dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, wetenskap en innovering, is in ’n nuwe ondersoekverslag vrygespreek van bewerings van omkopery.
Onbekwame politici en ’n ondoeltreffende polisiemag is die rede waarom die moordsyfer in Suid-Afrika en Gqeberha byna dié van ...
Die Hugenote-tonnel in die Wes-Kaap is Dinsdagaand tot met verdere kennisgewing gesluit ná ’n vragmotor en ’n bakkie met ’n sleepwa binne die tonnel gebots het.
Die voormalige Springbok-haker Schalk Brits meen die Bulle is in die pylvak van dié seisoen se Verenigde Rugbykampioenskap goed geplaas om ver te vorder.
Hy was al ’n paar keer op die toneel waar sy seun verlede week op sy motorfiets verongeluk het, maar Johann Grové (54) van Bellville kan steeds nie glo sy 21-jarige seun, Daniël, is dood nie.
Die dubbelmoord op ’n gesiene Vrystaatse boer en sy vrou die afgelope naweek het boere in die omgewing woedend en ...
Die pornoster Stormy Daniels het Dinsdag in haar getuienis in die sogenaamde swyggeld-verhoor van oudpres. Donald Trump (77) in ’n New Yorkse hof getuig.
Sowat drie weke voor die algemene verkiesing kan alle politieke partye nou onbeperkte skenkings ontvang sonder dat hulle dit enigsins hoef te verklaar.